Westend Landgoed is terug op die nommer een plek, gekroon as 2021 se Kuilvoerkoning
Westend Landgoed wen vir n vierde keer in die afgelope vyf jaar die titel as Kuilvoerkoning. Die titel word verower met ’n grondbunker wat deur Nutribase ingeskryf is. Hano Lombard en die span by Westend Landgoed het in 2017, 2018 én 2019 ook hierdie kategorie en die algehele kompetisie gewen. Die kompetisie is vanjaar vir die agste keer aangebied in samewerking met Plaas Media.
Lees MeerWestend Landgoed is 'n gediversifiseerde boerdery
met verskeie vertakkings wat die unieke besigheidsmodel ondersteun.
-
44%
Akkerbou
-
6%
Saadaartappels
-
40%
Melkery
-
6%
Vleisbeeste
-
4%
Skape




